
TRAVEL ABOUT - Online Travel Agency
Mpumalanga Talent Sang kompetisie
Olifants River Lodge en Gerhard Supra het besluit om hande te vat en nie net saam te werk nie, maar ook om iemand se droom waar te maak.Gerhard sal pad-vertonings (roadshows) doen waar jy hom sal kan ontmoet - So hou 'n oog op sy Facebook Blad om te sien waar hy sal wees.
Die epos vir die talent kompetisie inskrywings en korrespondensie is: gerhard.supra@olifantsriverlodge.co.za
Om in te skryf vir die Mpumalanga Talent Kompetisie moet daar ‘n kort video van die kandidaat op ons facebook blad gepos word:
Mpumalanga Talent Sang Kompetisie - https://www.facebook.com/Mpumalanga-Talent-652579348578679/?tn-str=k%2AF
Hulle kan ook vir ons ‘n WhatsApp video stuur na: 081 383 5180 of 082 307 5560
Indien daar enige onsekerhede of vrae is in verband met die Mpumalanga Talent Kompetisie, is jul welkom om my te kontak.
Kontak besonderhede:
Gerhard Supra – 081 383 5180
Olifants River Lodge – 082 307 5560
Versprei die woord en help om iemand se droom waar te maak!
Besoek: www.olifants-river-lodge.co.za
Mpumalanga Talent - Singing competition CONTACT DETAILS |
|
---|---|
Dates: | To be announced |
Phone: | 082 307 5560 |
Venue: | Olifants River Lodge |
E-mail: |
gerhard.supra@olifantsriverlodge.co.za |